BLOGs
 

denke van 'n lewensafrigter

About-the-author
my storIE

Die inhoud van my storie is dalk nie vir jou nie, maar dalk ken jy iemand wat dit waardevol mag vind. Dalk deel jy ‘n huis of slaapkamer met so iemand wat nodig het om dit te hoor. 

LEES VERDER
Career-Planning
Loopbaanbeplanningsprogram

Loopbaanbeplanning behels meer as om ‘n studierigting by ‘n universiteit te kies. Hoërskool-leerders, studente en persone wat ‘n loopbaanverandering wil doen, vind baat by hierdie loopbaanbeplanningsprogram.

Lees verder
Author-of-my-life
outeur van my lewe

Ons het almal al dwase goed in ons verlede aangevang. Die samelewing en jou lewensmaat is nie altyd ewe vergewensgesind nie, dit het tot gevolg dat jy die skaduwees van die verlede en eerlike foute saamsleep. 

lees verder
Psychometrics
Psigometrie vs Ekometrie

Die gesegde lui “Horses for Courses”. Hierdie is ook die beste benadering wanneer besluit word of die gewenste resultate verkry sal word deur of Psigometrie of Ekometrie. Alles word bepaal na gelang van jou omstandighede.

lees verder
1%-Rule
DIE 1% REëL

Voorspoed, vervulling, waardevol, tevredenheid, sukses en geluk. As die woorde in jou resoneer kan jy Lewensafrigting oorweeg. Laat ek sommer ‘n stigma in die wind slaan. Lewensafrigting is nie net vir gebreekte vlerkies nie. As jy wil groei en ontwikkel kan die vaardighede van ‘n lewensafrigter jou tot groot voordeel wees.

lees verder
Neuro
WAT BEHELS THE NEURO-COACH METHOD™

The Neuro-Coach Method™ is ‘n saamgestelde benadering van lewensafrigting, berading en terapie. 

lees verder