Outeur van My Lewe

-

Ons het almal al dwase goed in ons verlede aangevang. Die samelewing en jou lewensmaat is nie altyd ewe vergewensgesind nie, dit het tot gevolg dat jy die skaduwees van die verlede en eerlike foute saamsleep.

Hierdie uitmergelende gebeure beïnvloed ons lewenslus. Dit ontneem jou van ‘n goeie nagrus en inhibeer kreatiwiteit.

Outeur van My Lewe bied jou ‘n geleentheid om te bewys wie jy ontwerp is om te wees. Deur die invloed te meet wat jou omgewing op jou het (Ekometrie), werk ons aan ‘n oplossing wat beide kort en lang termyn doelwitte insluit. Outeur van My Lewe gee jou eienaarskap van die persoon wie jy is, deur ‘n inter-aktiewe proses. Die waarheid is dat elkeen verantwoordelik vir sy/haar eie lewe is.

In 6 sessies van brutale eerlikheid en selfontdekking, sal jy verbetering en verandering in areas ervaar wat jy nog altyd net oor gedroom het.

In Outeur van My Lewe kyk jy onder andere na:

• Finansies en Besigheid

• Gesondheid

• Verhoudings

Author

Share this article

Popular categories

Previous article
Next article

Recent comments